MATRIEK. KLAAR. KAARTJIE

R30.00

Want matriek is nie sommer net nog ‘n skooljaar nie. Dis ‘n hele hoofstuk wat afgehandel is, en nou wag daar ‘n splinternuwe avontuur.

Product total
Options total
Grand total
- +

MATRIEK. KLAAR. πŸŽ“πŸ₯³

Afrikaanse Matriekkaartjie

Ken jy iemand wat uiteindelik deur die toetse, eksamens, take, laatnag-leer en al die matriek-drama is?

HULLE HET DIT GEDOEN! πŸŽ“πŸ™Œ

Hierdie vrolike kaartjie is die perfekte klein ekstraatjie om by ‘n matriekgeskenk te sit en vir iemand spesiaal te sΓͺ:

β€œBaie geluk met jou Matriek! Ons is ongelooflik trots op jou!” ❀️

Want matriek is nie sommer net nog ‘n skooljaar nie. Dis ‘n hele hoofstuk wat afgehandel is, en nou wag daar ‘n splinternuwe avontuur.

Gee dit vir jou kind, kleinkind, familielid, vriend, vriendin of enige matriekulant wat ‘n bietjie ekstra erkenning verdien. πŸŽ“βœ¨

Vannix Klein Drukkie

Matriek is klaar. Die grootmenslewe begin nou. Sterkte! πŸ˜‚

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shopping Cart
Scroll to Top