MATRIEK. KLAAR. ππ₯³
Afrikaanse Matriekkaartjie
Ken jy iemand wat uiteindelik deur die toetse, eksamens, take, laatnag-leer en al die matriek-drama is?
HULLE HET DIT GEDOEN! ππ
Hierdie vrolike kaartjie is die perfekte klein ekstraatjie om by ‘n matriekgeskenk te sit en vir iemand spesiaal te sΓͺ:
βBaie geluk met jou Matriek! Ons is ongelooflik trots op jou!β β€οΈ
Want matriek is nie sommer net nog ‘n skooljaar nie. Dis ‘n hele hoofstuk wat afgehandel is, en nou wag daar ‘n splinternuwe avontuur.
Gee dit vir jou kind, kleinkind, familielid, vriend, vriendin of enige matriekulant wat ‘n bietjie ekstra erkenning verdien. πβ¨
Vannix Klein Drukkie
Matriek is klaar. Die grootmenslewe begin nou. Sterkte! π






Reviews
There are no reviews yet.